Eksodus 28:32 Die Boodskap (DB)

Dit moet ’n gat in die middel hê waardeur die kop gesteek kan word. Hierdie opening moet omgeboor en versterk wees sodat dit nie kan skeur nie.

Eksodus 28

Eksodus 28:30-37