Eksodus 23:8 Die Boodskap (DB)

Jy moenie omkoopgeld aanvaar nie. Omkoopgeld maak ’n mens blind vir die waarheid en verongeluk die saak van die regverdige.

Eksodus 23

Eksodus 23:7-17