Eksodus 23:7 Die Boodskap (DB)

Wees baie versigtig dat jy nie in bedrog betrokke raak en onskuldige en regverdige mense deur jou getuienis ter dood veroordeel word nie. Ek, die Here, kan nooit onreg goedpraat nie.

Eksodus 23

Eksodus 23:1-16