Eksodus 22:31 Die Boodskap (DB)

Julle moet uitsonderlike mense wees wat met alles wat julle het, vir My lewe. Julle mag nie vleis eet van diere wat deur roofdiere in die veld verskeur is nie. Julle moet dit vir die honde gee om te vreet.”

Eksodus 22

Eksodus 22:22-31