Eksodus 22:11 Die Boodskap (DB)

moet die man wat die dier opgepas het voor die Here gaan sweer dat dit nie hy was wat die dier gesteel het nie. Die eienaar van die dier moet sy woord aanvaar. Daar word in hierdie geval nie skadevergoeding betaal nie.

Eksodus 22

Eksodus 22:10-21