Eksodus 22:10 Die Boodskap (DB)

“As iemand ’n donkie of ’n bees of ’n skaap of enige ander vee by iemand los om dit vir hom op te pas en een van die diere vrek terwyl dit by hom is, of dit word beseer of gesteel sonder dat iemand dit sien,

Eksodus 22

Eksodus 22:5-11