Eksodus 16:21 Die Boodskap (DB)

Hulle het elke oggend vroeg gegaan en bymekaargemaak wat hulle nodig gehad het. Wanneer die son later op die grond begin bak, het alles wat nie opgetel is nie, weggesmelt.

Eksodus 16

Eksodus 16:14-22