Eksodus 16:20 Die Boodskap (DB)

Daar was ongelukkig mense wat nie na Moses geluister het nie. Hulle het daarvan tot die volgende oggend laat oorbly. Daar het toe goggas in gekom en dit het sleg geruik. Moses het vies geword vir hulle.

Eksodus 16

Eksodus 16:15-27