Eksodus 16:1 Die Boodskap (DB)

Op die vyftiende dag van die tweede maand nadat hulle uit Egipte weg is, het die Israeliete van Elim af in die Sinwoestyn aangekom. Dit is tussen Elim en Sinai.

Eksodus 16

Eksodus 16:1-4