Eksodus 15:27 Die Boodskap (DB)

Hulle is van daar af weg en het by Elim aangekom. Daar was ’n oase met twaalf fonteine en 70 palmbome. Hulle het daar by die water kamp opgeslaan.

Eksodus 15

Eksodus 15:20-27