Eksodus 12:50-51 Die Boodskap (DB)

50. Die Israeliete het presies net so gemaak soos die Here vir Moses en Aäron gesê het.

51. Die paasfees is die eerste keer gevier op presies dieselfde dag as waarop die Here die families van Israel uit Egipte laat wegtrek het.

Eksodus 12