Eksodus 11:10 Die Boodskap (DB)

Al het Moses en Aäron al hierdie dinge voor die farao gedoen, het die Here gemaak dat hy hardekop gebly het. Hy het aanhou weier om die Israeliete uit sy land uit te laat weggaan.

Eksodus 11

Eksodus 11:9-10