Deuteronomium 33:27 Die Boodskap (DB)

Jy kan maar by Hom gaan wegkruip. Hy is die God wat verhewe is bo tyd. Hy hou sy arms onder jou en Hy hou jou regop, Israel. Hy roei jou vyande voor jou uit. Hy beveel jou: roei jou vyande volledig uit!

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:22-29