Deuteronomium 33:26 Die Boodskap (DB)

“Daar is niemand soos die God van Israel nie! Hy kom van die hemel af waar Hy woon om jou te help as jy in die moeilikheid is. Hy is die Koning van die heelal. Hy ry op die wolke.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:20-29