Deuteronomium 20:8 Die Boodskap (DB)

Dan moet die offisiere ook vra: ‘Is daar iemand onder julle wat bang is? As daar so iemand is, moet hy huis toe gaan. Anders steek hy nou-nou die ander soldate aan sodat daar ’n klomp bangbroeke is wat aan die oorlog moet deelneem.’

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:1-15