Deuteronomium 20:7 Die Boodskap (DB)

Is daar iemand onder julle wat nou net verloof geraak het? As daar so iemand is, moet hy huis toe gaan en gaan trou. Dalk word hy in die geveg doodgemaak en dan trou iemand anders op die ou end met sy verloofde.’

Deuteronomium 20

Deuteronomium 20:1-16