Deuteronomium 12:3 Die Boodskap (DB)

Hulle altare moet jy omstoot, hulle klipstene verbrysel, hulle heilige pale met vuur verbrand, die beelde van hulle gode stukkend kap en hulle name van die plekke verwyder.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:1-7