Deuteronomium 12:2 Die Boodskap (DB)

Wanneer julle daardie land binnekom, moet julle al die plekke verwoes waar die nasies hulle gode aanbid het. Vernietig alles op die hoë berge, bo-op heuwels en onder elke groen boom.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:1-8