Daniël 9:19 Die Boodskap (DB)

Hoor, Here! Vergewe, Here! Tree op, doen asseblief iets! Dit is u stad en u mense oor wie u Naam uitgeroep is. Moenie wag nie, my God, sodat almal kan sien dat U God is.”

Daniël 9

Daniël 9:15-20