Daniël 9:18 Die Boodskap (DB)

O my God, luister tog na my en hoor my versoek. Kyk net weer ’n bietjie na ons en sien in watter ellende ons is. En dit nogal in die stad wat u Naam dra. Ons vra nie u hulp omdat ons dit verdien nie, maar omdat ons weet dat U so goed en vol genade is.

Daniël 9

Daniël 9:11-25