Daniël 2:30 Die Boodskap (DB)

Nou, die rede waarom ek u droom kan uitlê, is nie omdat ek slimmer is as enige ander mens nie, maar omdat God wou hê dat u moet weet wat die betekenis van die droom was. U moet verstaan waaroor u gedink het.

Daniël 2

Daniël 2:29-33