Daniël 2:29 Die Boodskap (DB)

“Terwyl U Majesteit geslaap het, het u oor die toekoms gedroom. God wat sulke geheime bekend kan maak, het vir u gewys wat in die toekoms gaan gebeur.

Daniël 2

Daniël 2:25-34