Daniël 11:14 Die Boodskap (DB)

Baie mense sal dan in opstand kom teen die koning van die suide. Selfs van jou eie volk se rebelle sal daaraan deelneem. Maar hulle gaan in die moeilikheid beland.

Daniël 11

Daniël 11:11-19