Daniël 11:13 Die Boodskap (DB)

“Die koning van die noorde sal teruggaan na sy land toe en vir hom nog ’n groter leër as die vorige keer bymekaarmaak. Later sal hy terugkom, maar hierdie keer met ’n baie sterker leër as voorheen.

Daniël 11

Daniël 11:6-17