2 Samuel 17:22 Die Boodskap (DB)

Dawid en al die mense by hom het daardie nag nog deur die Jordaanrivier getrek. Die volgende môre toe dit lig word, was almal deur die rivier.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:18-24