2 Samuel 17:21 Die Boodskap (DB)

Na hulle weg is, het Jonatan en Agimaäs uit die put geklim en vir koning Dawid gaan sê watter plan Agitofel vir Absalom gegee het, en dat hy daarom baie gou deur die rivier moes gaan.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:17-29