2 Samuel 15:21 Die Boodskap (DB)

Maar Ittai sê vir die koning: “Ek bly by u, my koning, so waar as die Here leef, en so waar as u leef. Waar u is, of dit nou in die lewe of in die dood is, sal ek ook wees.”

2 Samuel 15

2 Samuel 15:15-29