2 Samuel 15:20 Die Boodskap (DB)

Jy is maar ’n kort rukkie by ons en nou moet jy al weer oral rondtrek saam met ons. Ek weet nie eens waar ek heengaan nie. Laat jou mense teruggaan. Ek hoop dit gaan baie goed met jou.”

2 Samuel 15

2 Samuel 15:19-23