2 Samuel 14:26 Die Boodskap (DB)

Hy het ’n welige bos hare gehad. Een keer ’n jaar het hy sy hare afgeskeer omdat dit te lank geword het. Die afgeskeerde hare het omtrent twee kilogram geweeg volgens die gewigte van die staat.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:21-28