2 Samuel 14:25 Die Boodskap (DB)

Daar was in die hele land nie nog so ’n mooi mens soos Absalom nie. Almal het hom bewonder. Hy was ’n volmaakte man, van kop tot tone.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:23-26