2 Samuel 12:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het Natan na Dawid toe gestuur. Toe hy by hom kom, sê hy vir hom: “Daar was twee mense in ’n dorp; die een was ryk en die ander een arm.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:1-2