2 Samuel 11:27 Die Boodskap (DB)

Na die week verby is, het Dawid haar na die paleis toe laat bring. Hy is met haar getroud en toe die baba gebore is, was dit ’n seun.Maar die Here het niks gehou van wat Dawid gedoen het nie.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:22-27