2 Kronieke 36:16 Die Boodskap (DB)

Maar die mense het die boodskappers afgelag en hulle boodskappe verwerp. Hulle het die profete bespot totdat die Here só kwaad was dat Hy besluit het om hulle swaar te straf.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:6-17