2 Kronieke 36:15 Die Boodskap (DB)

Die Here hulle God het keer op keer weer profete na hulle toe gestuur om hulle te waarsku, want Hy was jammer vir sy volk en vir sy tempel.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:5-23