2 Kronieke 35:11 Die Boodskap (DB)

Die Leviete het die paaslammers geslag. Hulle het die bloed vir die priesters gegee, wat dit teen die altaar uitgegooi het, terwyl die Leviete die lammers afgeslag en voorberei het.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:8-15