2 Kronieke 35:10 Die Boodskap (DB)

Alles was gereed vir die viering van die paasfees. Die priesters het op hulle plekke gestaan en die Leviete het in hulle afdelings aangetree soos die koning beveel het.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:5-15