2 Kronieke 32:6 Die Boodskap (DB)

Daarna het hy bevelvoerders oor die soldate aangestel en hulle op die plein by die stadspoort laat vergader. Hy het hulle toegespreek:

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:4-16