2 Kronieke 32:5 Die Boodskap (DB)

Hiskia het hard gewerk om Jerusalem te beveilig deur alle swak plekke in die muur te herbou en dit met torings te versterk en deur ’n tweede muur rondom die stad te bou. Hy het ook baie wapens en skilde laat maak.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:1-7