2 Kronieke 29:35 Die Boodskap (DB)

Daar was verskriklik baie brandoffers, drankoffers en die vet van die offerdiere wat geëet sou word, wat alles verbrand moes word. Op dié manier is die diens aan die Here by die tempel weer hervat.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:29-36