2 Kronieke 29:34 Die Boodskap (DB)

Die priesters was te min om al die brandoffers af te slag. Die Leviete het kom help tot al die werk gedoen was en totdat meer priesters hulleself vir die tempelwerk skoongemaak het.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:32-36