2 Kronieke 29:31 Die Boodskap (DB)

Hiskia het gesê: “Nou is die wydingseremonie klaar. Bring nou weer julle diereoffers en julle dankoffers na die tempel toe.”Die mense het toe diere gebring om te eet, asook dankoffers. Dié wat bereid was, het diere gebring om as brandoffers te verbrand.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:27-34