2 Kronieke 29:30 Die Boodskap (DB)

Koning Hiskia en sy amptenare het die Leviete gevra om van die lofliedere van Dawid en die siener Asaf te sing. Hulle het dit met vreugde gedoen en toe het hulle die Here aanbid.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:25-36