2 Kronieke 29:25 Die Boodskap (DB)

Toe het Hiskia die Leviete met hulle simbale, harpe en liere by die tempel laat aantree. Hy het dit gedoen presies volgens die Here se opdragte wat Dawid deur die siener Gad en die profeet Natan ontvang het.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:15-30