2 Kronieke 29:24 Die Boodskap (DB)

Daarna het die priesters die bokke geslag en hulle bloed teen die altaar uitgegooi om al Israel se sonde voor God weg te neem. Die koning het gesê dat hierdie brandoffers en die sondeoffers vir die hele Israel se sondes bedoel is.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:23-25