2 Kronieke 29:16 Die Boodskap (DB)

Die priesters het in die tempel ingegaan en alles skoongemaak. Hulle het die vuil goed uitgebring na die voorhof toe. Daar het die Leviete dit gevat en buite die stad in die Kidronvallei gaan weggooi.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:10-25