2 Kronieke 29:15 Die Boodskap (DB)

Hulle het al die ander Leviete bymekaargemaak. Daarna het hulle hulleself skoongemaak en toe die koning se opdrag uitgevoer: hulle het die tempel presies volgens die reëls van die Here skoongemaak.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:10-18