2 Kronieke 25:15 Die Boodskap (DB)

Daaroor het die Here baie kwaad geword vir Amasia. Hy het ’n profeet na hom toe gestuur wat vir Amasia gesê het: “Hoe vereer u dan nou ’n spul gode wat nie eers hulle eie volk teen u kon beskerm nie?”

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:10-21