2 Kronieke 25:14 Die Boodskap (DB)

Na sy suksesvolle veldtog teen die Edomiete het Amasia die gode saamgebring wat hy van die vyand afgeneem het. Hy het hulle vir hom opgestel, hom voor hulle neergebuig en hulle met offers vereer.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:12-21