2 Kronieke 24:1 Die Boodskap (DB)

Joas was net sewe jaar oud toe hy koning geword het. Hy het 40 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Sibja, ’n vrou uit Berseba.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:1-7