2 Kronieke 23:18 Die Boodskap (DB)

Jojada het toe die tempeldiens in ere herstel: hy het weer die Leviete en priesters aangestel om toesig oor die tempel te hou, soos Dawid bepaal het. Hy het gesê dat hulle weer die brandoffers vir die Here moes bring, soos die wet van Moses voorskryf, en dat hulle dit met vreugde en sang moes doen, soos Dawid gesê het.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:9-21